Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 3:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het ook vir Johannes gevra: “En óns, wat moet ons doen?”Johannes het vir hulle gesê: “Julle moenie mense seermaak of hulle dwing om vir julle geld te gee nie. Julle moet tevrede wees met die geld wat julle kry.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 3

Kyk Lukas 3:14 in konteks