Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 24:44 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Jesus vir hulle gesê: “Onthou julle wat Ek gesê het voor Ek gesterf het en weer begin lewe het? Ek het toe vir julle gesê dat alles waar moet word wat in die boeke van Moses geskryf is oor My, en ook in die boeke van die profete en in die boek Psalms.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 24

Kyk Lukas 24:44 in konteks