Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 24:19 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gevra: “Watter dinge?”Hulle sê toe vir Jesus: “Al die dinge wat gebeur het met Jesus, die man van Nasaret. Jesus was ’n profeet. Hy het wonderlike dinge gedoen en gesê. God was by Hom en al die mense het van Hom geweet.

Lees volledige hoofstuk Lukas 24

Kyk Lukas 24:19 in konteks