Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:56 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het die vroue teruggegaan na die stad. Hulle het lekkerruik-olie en salf gereedgemaak, hulle wou dit later aan Jesus se liggaam smeer. Maar op die Sabbatdag het hulle eers gerus, soos die Wette van Moses sê.

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:56 in konteks