Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:53 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Josef die liggaam van die kruis afgehaal en hy het dit in lap toegedraai. Hy het die liggaam in ’n graf gesit wat hulle in ’n rots gekap het. Hulle het nog nie voorheen iemand in daardie graf begrawe nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:53 in konteks