Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:39 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die skelms wat langs Jesus aan ’n kruis gehang het, wou vir Jesus verneder en hy het gesê: “O, jy sê jy is die Christus. Dan moet jy jouself red en ook vir ons.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:39 in konteks