Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 23:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het vir Jesus weggevat. Daar het ’n man van buite die stad gekom, sy naam was Simon, hy was van die stad Sirene. Die soldate het hom gevat en hulle het Jesus se kruis op hom gesit. Hulle het vir hom gesê hy moet agter Jesus loop en hy moet die kruis dra.

Lees volledige hoofstuk Lukas 23

Kyk Lukas 23:26 in konteks