Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:53 Bybel vir Almal (ABA)

Ek was elke dag saam met julle by die tempel, en julle het My nie gevang nie. Maar nou is dit nag, die tyd wat die vyande van God kies om slegte dinge te doen, en julle kan nou doen wat julle besluit het om te doen.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:53 in konteks