Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 22:10 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Wanneer julle in die stad ingaan, dan sal ’n man na julle toe kom wat water in ’n kruik dra. Gaan saam met hom in die huis waar hy ingaan.

Lees volledige hoofstuk Lukas 22

Kyk Lukas 22:10 in konteks