Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 21:25 Bybel vir Almal (ABA)

“Daar sal wonderlike dinge gebeur met die son en die maan en die sterre. Die mense op die aarde sal baie bang word, want alles sal deurmekaar wees. Die branders van die see sal so wild word dat die mense nie sal weet wat gebeur nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 21

Kyk Lukas 21:25 in konteks