Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 19:37 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus naby Jerusalem kom, op die pad wat van die Olyf-berg na onder gaan, was al die mense wat saam met Jesus geloop het, baie bly. Hulle het hard begin skree en hulle het God geprys oor al die wonderlike dinge wat hulle gesien het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 19

Kyk Lukas 19:37 in konteks