Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 19:30 Bybel vir Almal (ABA)

en vir hulle gesê: “Gaan na die dorpie hier voor julle, en wanneer julle daar ingaan, sal julle ’n jong donkie sien wat vasgemaak is. Daar het nog nooit ’n mens op hom gesit nie. Maak hom los en bring hom hier.

Lees volledige hoofstuk Lukas 19

Kyk Lukas 19:30 in konteks