Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 19:22 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die koning vir hom: ‘Jy is ’n slegte slaaf, jy het nou self gesê hoekom ek jou moet straf. Jy het geweet ek is kwaai, ek vat van mense goed wat ek nie gegee het nie en ek sny koring af wat ek nie gesaai het nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 19

Kyk Lukas 19:22 in konteks