Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 19:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir hom gesê: ‘Dit is goed. Jy is ’n goeie slaaf. Ek gee nou vir jou tien stede, jy moet oor hulle regeer, want jy het goed gewerk met die bietjie geld wat ek vir jou gegee het.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 19

Kyk Lukas 19:17 in konteks