Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:6 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die Here gesê: “As julle ’n bietjie geloof het, so klein soos ’n mosterd-saadjie, dan sal julle vir hierdie moerbeiboom kan sê: ‘Trek jouself uit die grond en plant jouself in die see.’ Dan sal die boom doen wat julle sê.

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:6 in konteks