Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 17:31 Bybel vir Almal (ABA)

As iemand daardie dag op sy huis se dak sit, dan moet hy nie afkom om sy goed in die huis te red nie. So ook, as daar iemand in die koringland is, dan moet hy nie omdraai nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 17

Kyk Lukas 17:31 in konteks