Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 15:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle, so sal almal in die hemel bly wees wanneer een sondaar verander en doen wat die Here wil hê. Hulle sal blyer wees oor hierdie één sondaar as oor 99 mense wat dink hulle lewe reg en dink dit is nie nodig om te verander nie.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 15

Kyk Lukas 15:7 in konteks