Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:34 Bybel vir Almal (ABA)

Mense van Jerusalem, julle maak die profete dood, julle gooi die boodskappers van God met klippe dood. Ek wou julle baie maal bymekaarmaak soos ’n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak, maar julle wou nie kom nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:34 in konteks