Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die tyd sal kom wanneer die eienaar van die huis sal opstaan en die deur sal toesluit. Dan sal julle buite staan en begin klop aan die deur. Julle sal sê: ‘Meneer, maak oop die deur vir ons.’ Maar die eienaar sal vir julle sê: ‘Ek ken julle nie, ek weet nie van waar julle kom nie.’

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:25 in konteks