Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:20-21 Bybel vir Almal (ABA)

Toe praat Jesus weer. Hy het gesê: “Ek sal probeer om dit vir julle ook só te verduidelik: Wanneer God Koning is, dan is dit soos ’n vrou wat ’n klein stukkie suurdeeg neem en dit meng met drie sea meel. Die meel word dan deeg, en die suurdeeg laat al die deeg rys en groter word.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:20-21 in konteks