Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 13:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus dit sê, het sy vyande nie geweet wat om te antwoord nie. Maar al die ander mense was baie bly oor al die wonderlike dinge wat Jesus gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Lukas 13

Kyk Lukas 13:17 in konteks