Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:48 Bybel vir Almal (ABA)

Maar daar is ook slawe wat nie goed weet wat hulle eienaar wil hê nie. As hulle doen wat verkeerd is, dan sal die eienaar hulle nie swaar straf nie. ’n Eienaar wat vir ’n slaaf baie gegee het, wil baie kry wanneer hy terugkom, en as die eienaar gesê het die slaaf moet iets doen, dan wil hy hê die slaaf moet baie meer doen. Dit wil God ook van julle hê.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:48 in konteks