Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:42 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die Here: “Ek wil vir jou vertel hoe is ’n bestuurder wat verstandig is en doen wat sy eienaar wil hê. Die eienaar kies een van sy slawe en stel hom aan om bestuurder te wees van al die ander slawe. Hy moet ook elke dag vir hulle kos gee.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:42 in konteks