Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:3 Bybel vir Almal (ABA)

Dieselfde sal gebeur wanneer julle die goeie boodskap oor My vir die mense bring. Alles wat julle nou oor My in die donker sê omdat julle bang is, sal God vir almal laat weet wanneer dit lig is. En alles wat julle nou oor My vir iemand in ’n huis saggies fluister in sy oor, sal God vir almal laat weet. Mense sal dan op die huise se dakke staan en skree en dit vir almal sê.”

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:3 in konteks