Ou Testament

Nuwe Testament

Lukas 12:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus met die Fariseërs en die skrifgeleerdes gepraat het, het daar ander mense ook gekom. Daar was so baie mense dat hulle mekaar raakgetrap het. Jesus praat toe eers met sy dissipels. Hy het gesê: “Julle moet oppas vir die Fariseërs, hulle is vals. Hulle is soos suurdeeg, ’n mens sien nie dat dit werk nie.

Lees volledige hoofstuk Lukas 12

Kyk Lukas 12:1 in konteks