Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook vir ons bid. Ons wil graag hê dat God vir ons moet stuur om weer te gaan preek en vir mense die boodskap oor Christus te bring. Dit is ’n boodskap wat niemand voorheen geken het nie, maar God het dit nou vir ons gesê. Ek is nou in die tronk omdat ek die boodskap oor Christus gepreek het.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 4

Kyk Kolossense 4:3 in konteks