Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 1:7 Bybel vir Almal (ABA)

Epafras het vir julle vertel dat God baie goed is. Epafras werk saam met my, en ek is lief vir hom en ek weet hy doen altyd sy werk baie goed. Hy werk vir Christus daar by julle.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 1

Kyk Kolossense 1:7 in konteks