Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

skryf hierdie brief vir julle daar in die stad Kolosse. Vriende, julle behoort aan God, julle glo in Christus en julle behoort ook aan Hom. Ons bid dat God ons Vader genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle vrede sal gee.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 1

Kyk Kolossense 1:2 in konteks