Ou Testament

Nuwe Testament

Kolossense 1:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die kerk is die Seun se liggaam, Hy is die Hoof van die kerk, en Hy laat die kerk lewe. Hy is die Eerste, die Een wat dood was en wat weer lewe, en daarom is Hy nou die belangrikste van almal en alles.

Lees volledige hoofstuk Kolossense 1

Kyk Kolossense 1:18 in konteks