Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Migael, die groot engel, het nie dieselfde gedoen nie. Migael het met die duiwel gestry en getwis oor wie die liggaam van Moses mag kry. Migael het toe nie self slegte dinge gesê van die duiwel nie en hy het nie die duiwel ge-oordeel nie. Nee, Migael het vir die duiwel gesê: “Die Here sal jou straf!”

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:9 in konteks