Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook onthou wat met die stede Sodom en Gomorra en die stede naby hulle gebeur het. Daardie mense het onsedelik gelewe en hulle wou ook graag seks hê met engele. Daarom is hierdie stede ’n duidelike voorbeeld, dit wys hoe die Here daardie sondes straf met die vuur wat altyd brand.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:7 in konteks