Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek weet dat julle al hierdie dinge weet, maar ek wil dit weer vir julle sê. Die Here het lank gelede die mense van Israel uit die land Egipte gered. Maar later het Hy die mense wat nie in Hom geglo het nie, verlore laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:5 in konteks