Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:23 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ander mense red voordat God hulle oordeel, julle moet hulle red soos ’n mens iemand red uit ’n vuur. Julle moet goed wees vir ander mense, maar julle moet versigtig wees en julle moet die dinge haat wat die sondaars doen. Julle moet ook hulle klere haat, hulle klere is heeltemal vuil van die sonde wat hulle doen.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:23 in konteks