Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie mense wat altyd wil spot, sê en doen dinge wat gelowiges vyande laat word van mekaar. Hierdie mense wat altyd wil spot, lewe soos mense van hierdie wêreld omdat hulle nie die Heilige Gees in hulle harte het nie.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:19 in konteks