Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sonde is soos die vuil skuim op die wilde branders van die see wanneer daar ’n storm is. So kan ’n mens hulle skandes sien. Hulle is soos sterre wat verdwaal het. Daarom het die Here vir hulle ’n plek gereedgemaak in die donker plek, die baie donker plek.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:13 in konteks