Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Judas, skryf hierdie brief vir julle. Ek is ’n dienaar van Jesus Christus en ek is ’n broer van Jakobus. God het julle gekies om aan Hom te behoort. Julle weet dat God die Vader lief is vir julle en dat Jesus Christus julle goed oppas.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:1 in konteks