Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:42 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “God is nie julle Vader nie, want julle is nie lief vir My nie. Ek het van God gekom en Ek is nou hier by julle. Ek het nie self besluit om te kom nie. Nee, God het My na die wêreld gestuur.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:42 in konteks