Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:21 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het weer met die Jode gepraat. Hy het gesê: “Ek gaan weg. Julle sal My soek, maar julle sal My nie kry nie. Julle is sondaars, en wanneer julle sterf, sal julle nog sondaars wees. Waar Ek gaan, kan julle nie kom nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:21 in konteks