Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:16 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer Ek mense oordeel, dan oordeel Ek reg, want dit is nie Ek alleen wat oordeel nie. Dit is Ek en die Vader wat oordeel, die Vader wat My na die wêreld gestuur het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:16 in konteks