Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 8:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Ja, Ek praat oor Myself, maar wat Ek oor Myself sê, is waar, want Ek weet van waar Ek kom en waarnatoe Ek gaan. Julle weet nie van waar Ek kom of waarnatoe Ek gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 8

Kyk Johannes 8:14 in konteks