Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:25 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê vir julle, en dit is seker: Daar sal iets gebeur, ja, dit het al klaar begin gebeur: Die mense wat geestelik dood is, sal nou die stem van die Seun van God hoor. Almal wat dit hoor en glo, sal geestelik weer begin lewe.

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:25 in konteks