Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die Vader is lief vir die Seun en die Vader wys vir die Seun alles wat die Vader self doen. Die Vader sal vir die Seun dinge wys wat wonderliker is as om ’n siek man gesond te maak. Wanneer die Seun hierdie wonderlike dinge doen, dan sal julle verbaas wees.

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:20 in konteks