Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 20:25 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir Tomas gesê: “Ons het die Here gesien.”Tomas het vir hulle gesê: “Nee, ek glo dit nie. Ek sal dit net glo as ek die plekke in sy hande sien waar die spykers was en as ek my vinger daar kan indruk. Ek sal dit net glo as ek my hand kan indruk in die gat in Jesus se sy.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 20

Kyk Johannes 20:25 in konteks