Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 20:2 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hardloop sy na Simon Petrus en die ander dissipel, die dissipel vir wie Jesus lief was. Sy het vir hulle gesê: “Iemand het die Here se liggaam weggeneem uit die graf en ons weet nie waar hy Hom gesit het nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 20

Kyk Johannes 20:2 in konteks