Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 20:12 Bybel vir Almal (ABA)

Sy sien toe twee engele. Hulle het wit klere aangehad. Hulle het gesit op die plek waar Jesus se liggaam gelê het. Een engel het gesit waar sy kop was, en die ander engel waar sy voete was.

Lees volledige hoofstuk Johannes 20

Kyk Johannes 20:12 in konteks