Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:9 Bybel vir Almal (ABA)

Pilatus het weer ingegaan in sy huis. Hy het vir Jesus gesê: “Jy moet vir my sê van waar jy kom.”Maar Jesus het nie vir Pilatus geantwoord nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:9 in konteks