Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:31 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was die dag toe die Jode alles gereedgemaak het vir die Sabbatdag, ’n baie belangrike Sabbatdag. Die Jode wou nie hê Jesus en die ander twee mans se liggame moet op die Sabbatdag aan die kruise hang nie. Daarom het die Jode vir Pilatus gevra dat sy soldate eers hulle bene moet breek voordat die soldate die liggame van die kruise afhaal.

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:31 in konteks