Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:28 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het geweet al sy werk op aarde was nou klaar. Daarom het Hy gesê: “Ek is dors.”Hy het dit gesê sodat dit waar kan word wat in die Ou Testament geskryf is.

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:28 in konteks