Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het vir mekaar gesê: “Ons moenie die onderkleed stukkend skeur nie. Dit sal beter wees as ons lootjies trek om te sien wie dit moet kry.”Dit het gebeur sodat dit waar kan word wat in die Ou Testament geskryf is. Daar is geskryf: Hulle het my kleretussen hulle gedeel.Hulle het lootjies getrekoor my klere.Dit is wat die soldate gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:24 in konteks