Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:15 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het hard geskree: “Jy moet vir Jesus wegvat! Jy moet hom wegvat! Jy moet hom laat kruisig!”Pilatus het vir hulle gevra: “Moet ek vir Jesus, julle koning, laat kruisig?”Die priesterleiers het vir Pilatus gesê: “Jesus is nie ons koning nie! Ons het net een koning, en dit is die keiser!”

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:15 in konteks